Connoisseurs van die Absurde / Connoisseurs of the Absurd

Bal-Oog Belistiek

Hierdie is ekperimentele werk geskep tussen 2001 en 2002. Sjaka S Septembir skryf die skripts op 'n tikmasjien, die kunswerk en kreatiewe direksie is deur Swart Streep, musiek deur Alex Omega en Floyed de Vaal. Die dialoog is meestal opgeneem op diktafone, die eerste sessie deur Floyed en Neels van Jaarsveld in Stellenbosch. Later word daar 'n sessie in 'n regte recording studio gegooi...

Bal-Oog Movies

Movie 1: Moeg van T-Shirts dra!

Movie 2: Ben van Staden en die Sakie

Movie 3: Die Dwerg en die Hula Hoop

Movie 4: Konstabel Vermeulen en die Visioen van die Groen Spook

Movie 5: Die dood van die Paashaas

Musiek

Floyed de Vaal, Copies van Bal-Oog, download die mp3 hier.


Alex Omega, Bal-Oog, download die mp3 hier.

Die karakters praat

Animasie